Dis maklik om te praat
Dit slaan diep binne my hart. Die pleidooi is soos growwe skuurpapier; jy voel dit oor jou hart se kamers beweeg. Die pyn lê vlak en my moed sink eintlik vêr na benede. Hoe sê jy vir iemand, “alles is OK” as dit nie is nie? Hoe bemoedig jy vir […]
Dis maklik om te praat Read More »










