Siel in angs, God sê vandag vir jou: “Wees stil en weet Ek is God.” Daar is ‘n rede waarom Hy dit sê. Dit wat jy doen, gebore uit angs, keer dat God sy krag in jou
Jesus het gesê: “Ek is die druiwestok, julle is die lote.” (Joh 15:5 NLV) Totdat jy regtig hierdie woorde jou eie maak, sal jy aanhou om dinge, eie aan God, op eie stoom te probeer doen – soos om jouself te seën, jou eie bediening te bevorder, jou eie probleme op te los en jou eie gebede te beantwoord. Hou op daarmee! Doen minder en vertrou meer! Jesus het gesê: “Ek is die druiwestok, julle is die lote.” Al wat jy moet doen is om verbind te bly!
© 2009 Radiokansel.co.za



