Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Lesse van Noag
Jy kan ‘n verskil in jou huisgesin maak! Luister: “Omdat hy geglo het, het Noag… die ark gebou. Daardeur is sy huisgesin gered.” Dit het hom 100 jaar geneem, maar hy het dit gedoen: en deur God se genade kan jy ook jou huisgesin red. Jou ouderdom maak nie saak nie! Hou op om beperkinge te plaas op jouself oor jou ouderdom. Noag was 500 jaar oud toe hy begin preek en die ark begin bou het. Dit is nie verby totdat God so sê nie!
Jy kan ‘n verskil maak aan toekomstige generasies! Toe Noag uit die ark geklim het, het God Hom gebruik om die wêreld van voor te begin. Sjoe! “Die Here kyk oor die hele aarde om hulle te help wat met hulle hele hart op Hom vertrou.” (2 Kron 16:9 NLV) God soek steeds na bereidwillige mense om Sy doelwitte te volbring. Maar, om te kwalifiseer moet jy: (a) die moed hê om uit te staan van die res. Noag het geglo toe niemand anders wou nie. Mense wat ‘n verskil maak, is net anders; (b) die moed hê om iets vir die eerste keer te doen. Moenie dat die woorde “dit is nog nooit gedoen nie”, jou weerhou om te doen wat God vra nie. Mense het gesê: “Dit het nog nooit voorheen gereën nie, so hoekom het ons ‘n boot nodig?” Maar hulle was verkeerd en dit het hulle duur te staan gekom; (c) die reën verduur sodat jy die reënboog kan sien. Neem standpunt in en glo in God, want dit wat Hy belowe het, sal Hy doen!
Ons vertel dikwels eensydige verhale van hoe ons suksesse behaal en wonderlike hoogtes bereik het - en mense word deur hierdie 'suksesverhale' mismoedig gemaak! Hulle…