Dit is hoe ek wil wees

9781770009486In Dit is hoe ek wil wees bespreek John Ortberg hoe jy die mens kan word wat God jou bedoel het om te wees. Hy kyk na hoe ’n mens jou ware iden­ti­teit vind tussen dit wat God jou gemaak het om te wees, dit wat ander van jou verwag en dit wat jy nié wil wees nie. Hy bespreek hoe jy jou gees en ge­dag­tes kan vernuwe, jou verhoudings verdiep en jou ervarings transformeer. Dié boek sal lesers help om hul gees­telike gesond­heid te peil en die verskil te bepaal tussen wie hulle is en waar God hulle wil ge­bruik. (Lees meer )


Scroll to Top