die einde

Die einde

die eindeDit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge?
In Die einde fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos:
die tekens van die eindtyd
die wederkoms van Jesus Christus
die opwekking van die dooies
die finale oordeel

88 kwelvrae gelowiges

88 kwelvrae wat gelowiges pla

88 kwelvrae gelowigesIn 88 kwelvrae wat gelowiges pla beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder.
Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos:
Dien alle gelowiges dieselfde God?
Bestaan die hel regtig?
Wat is die sin van lyding?
Mag ek twee keer gedoop word?

the god i have come to know

The God I have come to know

the god i have come to knowSo many people try to place God in a little box of what they think He should be like. In The God I Have Come to Know Dr Arnold Mol offers new insights and fascinating perspectives on the God of the Bible.
Each chapter deals with a specific topic, including:
God’s Sovereignty
God’s Grace
God’s Fatherhood
God’s Glory

man van geloof

‘n Man van Geloof

Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. In ’n Man van geloof wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof: Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds …

‘n Man van Geloof Read More »

A rushing mighty wind

A Rushing Mighty Wind

Inspired by the miraculous events of the 2012 Feast of Tabernacles in the En-Gedi Desert near Jerusalem, comes A Rushing Mighty Wind by Angus Buchan.With sharp attention to detail Buchan fervently testifies how he, together with 4,500 believers, experienced the reality of the Holy Spirit – the tangible presence of …

A Rushing Mighty Wind Read More »

geskenke

Eenduisend geskenke

New York Times-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaai¬de lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë sal oopmaak vir alledaagse oorvloedige genade, en ’n manier om in God se teenwoordigheid te wees wat diep en bly¬wen¬de vreugde bring.“Hoe,” wonder Ann “vind …

Eenduisend geskenke Read More »

Scroll to Top
Scroll to Top