502504642 295x166

Vrede vir jou huis!

Kliek hier vir die video weergawe Dis treffend dat die koms van Jesus aangekondig is met beloftes van vrede. Sy geboorte sou die mensdom inlei in vrede in, en volgens Jesaja sou Hy selfs die Vredevors genoem word. Die profeet maak melding van ‘n ‘vrede sonder einde’ onder Sy heerskappy.

Vrede vir jou huis! Read More »

fiena

Geduld

Fiena is ons oudste kat. Aanvanklik gedoop; Jakomiena Wilhelmina, staan sy ook bekend as Stefaansie, Faansie, Fanna en die afgelope paar jaar, sommer Ou Kat of Ou Vrou. Ou Fiena is darem nie meer vandag se kat-kjênd nie. Sy is darem al in mense jare ‘n rype 20 jaar oud

Geduld Read More »

Frances

Neem my lewe

En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12:1 Frances Ridley Havergal (1836-1879) was uitsonderlik begaafd.

Neem my lewe Read More »

Scroll to Top