Johann de Jager

050505

Soos my natuur maar is en soos jy seker reeds lankal al agtergekom het, is ek nie een wat noodwendig tevrede is met bladuitleg nie. Dis asof ek elke keer iets beter sien en dit vir my beter lyk as die bestaande. Om veilig te speel, probeer ek myself n […]

050505 Read More »

Stormyriver

Die eerste stap

Daar het ‘n hewige storm losgebars en die mense van ‘n afgeleë dorpie was afgesny van die res van die wereld omrede daar ‘n rivier tussen die dorp en die res van die land was. Natuurlik was hierdie nie regtig iets nuut vir die inwoners van die dorpie nie en

Die eerste stap Read More »

medical1507

Net een ding

“Gaan jy met hom praat of ek?” Ek sit ‘n hanetree van die dokter en die suster af. Hulle staan met hulle rûe na my en hulle skinder van my. “Rede vir u besoek, Mnr de Jager?” Ek en my jongste, Jonè, staan en kyk vir mekaar. “U’s gestuur vir

Net een ding Read More »

goldengate

Bergpiek

Jare gelede het ons een naweek Golden Gate in die Oos Vrystaat besoek. Daar is die lekkerste voetpaadjies wat ‘n mens kan volg. Een van hulle en as jy tyd het (dalk moed ook inbring) is om oor die berg te loop. Dit is (geskat) so ‘n vier uur staptog.

Bergpiek Read More »

Scroll to Top