
Hierdie klein storie vertel ‘n groter storie – en die groter storie hier is dat John Newton uiteindelik die gesang “Amazing Grace” geskryf het om sy bekering tot God te beskryf. Jy het dit dalk al self gesing. Amazing grace! How sweet the sound that saved a wretch like me! I once was lost but now am found, was blind but now I see! Through many dangers, toils and snares I have already come: ‘this grace hath brought me sage thus far and grace will lead me home.
Die genade wat ons red is “onmeetlik”. Ons sal dit nooit verstaan nie. Dit is hoekom die laaste versie van hierdie gesang sê: “When we’ve been there ten thousand years, bright shining as the sun; We’ve no less days to sing God’s praise, than when we first begun.”
© radiokansel.co.za




