
Nee, Jesus se genade was nie eens goedkoop nie; dit was sommer heeltemal verniet! Maar dis presies hoe Jesus is, nou nog! By Hom is jy altyd welkom, maak nie saak hoe diep of ver jy geval het nie. By Hom is daar altyd ‘n ekstra porsie hemelse genade te kry! Vra Hom net.
~Stephan Joubert


