Die Bybel sê: “Innerlike sterkte laat ‘n mens sy liggaamlike siekte dra” (Spr 18:14 NLV). David Rabin het bewys dat dit waar is. Met ‘n onblusbare gees en een wenkbrou het hy God gedien en was ‘n seën vir die wêreld om hom!
© Radiokansel.co.za