
(1) Moenie eers een keer oor die streep gaan nie. Die eerste keer gaan jy vir jouself sê: “Net hierdie een keer.” Maar wat jy nie weet nie, is dat jy ‘n deur oopmaak wat jy dalk nie weer
(2) Dit is makliker om die tweede keer oor te trap. Die man wat, terwyl sy vrou slaap, by die trappe afsluip om na pornografie op sy rekenaar te gaan kyk, ontdek spoedig dat hy, net soos enige verslaafde, ‘n groter dosis nodig het. Paulus het geskryf: “Julle weet tog: as julle julle aan iemand onderwerp . is julle die slawe van dié een,” (Rom. 6:16, NAV).
(3) Die streep raak al hoe dowwer. Jy hou aan om te pendel tussen reg en verkeerd, terwyl jy dink: “Ek
(4) Op die ou end verdwyn die streep. Net soos die Verlore Seun, verloor jy alles. Geestelik verloor jy jou vertroue voor God. Persoonlik verloor jy jou sin van selfwaarde. In die openbaar verloor jy jou respek en invloed oor ander.
“Goeie” goed
Stel dus goeie grense vir jouself op – en bly aan die regte kant daarvan!
© Radio Kansel 2008 (www.radiokansel.co.za)



