Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Jy sal beloon word
Dr. Tony Campolo skryf: “Ek ken ‘n man wat sy geld gebruik om ander mense te help sonder dat hulle ooit uitvind dat dit hy was. Toe ek hom vertel van ‘n student wat graag’n prediker wou word, maar ongelukkig sy studies sou moes staak weens finansiële tekorte, het hy die universiteit gebel en al die student se rekeninge betaal. Daardie student het’n briljante prediker geword. Honderde mense het hulself bekeer en Christene geword as gevolg van sy leiding. Duisende mense is geraak deur sy preke – en hy weet steeds nie wie hom gehelp het nie! Die man agter die weldaad het die begeerte gehad om sy geld te gebruik om ‘n blywende verskil te maak. Hoekom doen meer mense dit nie? Baie hou hul geld veilig versteek en laat dit na aan mense wat dit nie regtig nodig het nie. Wat ‘n vermorsing, wanneer hulle so ‘n groot verskil in soveel lewens kan maak.”
‘n Verlore kans om te gee is ook ‘n verlore kans om te ontvang, want “Jou Vader wat alle geheime ken, sal jou beloon” (Matt 6:4 NLV). Stel jou die oordeelsdag voor wanneer God iemand laat weet dat jy hulle gehelp het. Daar sal belongings uitgedeel word aan mense wat reeds vergeet het dat hulle iemand gehelp het met ‘n oproep, ‘n rekening wat betaal is, ‘n sakkie kruideniersware of ‘n bemoedigende woord. Selfs al vergeet diegene wat baat gevind het by jou goedheid, God onthou, hou rekord en beloon.
Jesus het gesê, “Self as jy ‘n beker koue water. sou gee. verseker Ek jou dat jy jou beloning nie sal misloop nie” (Matt 10:42 NLV).
As the story goes, some prominent scientists were invited to a party, and this is how they replied (warning! only avid science students will understand…