
Daar is drie goed wat voortdurend gevoed word deur ons ontevredenheid:
(1) Gierigheid. As jy heeltyd tob oor wat jy nie het nie,
(2) Vrees. Dit laat jou weghardloop vir goed wat jou nie jaag nie. Dit is die vyand se manier om jou (a) te beroof van vrede en stabiliteit, (b) te martel met “wat as?” vrae, (c) te weerhou daarvan om op God te vertrou. Die Psalmdigter het gesê: “In God stel ek my vertroue, ek is nie bang nie. Wat
(3) ‘n Soeke na tevredenheid op die verkeerde plekke. God het gesê: “My volk het . die bron van lewende water verlaat, en hulle het . waterbakke uit klip gekap, waterbakke wat gebars is,” (Jer. 2:13, NAV). Daar word gesê dat die mens sy eerste 50 jaar opsoek is na sekuriteit, en die res van sy lewe soek hy na betekenis. Maar ons hoef nie. ‘n Liedskrywer het geskryf: “Slegs die naam van Christus gee tevredenheid aan my. In U, o Here Jesus,
Is jy opsoek na tevredenheid? Probeer Jesus!
© Radio Kansel 2008 (www.radiokansel.co.za)




