Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Hanteer jou vooroordeel!
Vooroordeel veroorsaak dat ons nie die opinies waaraan ons blootgestel word – hetsy deur die media of nougesette gelowiges – bevraagteken nie. Nooit vra ons: “Is dit reg?”, of belangriker nog: “Is dit wat Jesus sou doen?” nie. Vooroordeel veroorsaak dat ons goeie mense sleg behandel as gevolg van hul velkleur, geslag, ekonomiese status, denominasie, of die omstandighede rondom hul geboorte.
Soms is ons vooroordele so diep gesetel dat ons dit nie eers aan onsself kan erken nie. Ons voel bedreig wanneer mense ons uitdaag om dit te ondersoek. Maar God laat ons nie so maklik daarmee wegkom nie. Paulus het vir Petrus vermaan oor sy rasse-vooroordeel. “Petrus het altyd saam met die nie-Jode geëet, maar nadat die Jode daar aangekom het, het Petrus hom onttrek tydens etes en omdat hy bang was vir wat die mense wat uit besnydenis kom sou sê.” Het Paulus Petrus se gedrag verskoon omdat hy soveel ander goeie eienskappe gehad het? Nee! Petrus se houding en optrede het mense seergemaak en God in ‘n slegte lig gestel; God wie die “…mensewêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.” (Joh 3:16)
Voordat jy vooroordeel in ander se lewens kan begin uitwys, moet jy dit eers in jou eie hart aanspreek.
Did you hear about the expensive meal at Burger King in Palmdale, California recently? George Beane ordered two WHOPPER JR’s and two Rodeo cheeseburgers when…