
(1)
na gister. ‘n Vrou het aan ‘n nuusredakteur geskryf: “Jou koerant is nie
so goed soos wat dit altyd was nie.” Hy het geantwoord: “Dit was nog
nooit nie!” Leer uit jou verlede, maar moenie dit ver-idialiseer nie. Die
Bybel sĂȘ: (a) “Moenie sĂȘ in die ou dae was dit beter as nou die; dit is
nie uit wysheid dat ‘n mens so sĂȘ nie,” (Pred. 7:10, NAV). (b) Maar moenie
net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan
iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle
NAV).
(2)
na die regte iemand. Dit is beter om iets te wil hĂȘ wat jy nie besit nie as om
iets te besit wat jy nie wil hĂȘ nie. Die ‘iemand verlange’
wat gesĂȘ het: “Voordat ek met my man getrou het, het ek nie besef wat ware
geluk is nie, maar nou is dit te laat!” Twee disfun ksionele mense
gelukkige paartjie wees nie. Wanneer jy op jou eie is, weet jy ten minste
waarmee jy te doen het. God weet beter as jy wat jy nodig het, en “Hy sal
die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie,” (Ps. 84:11,
OAV). In plaas daarvan om die regte persoon te probeer vind, probeer eerder om
die regte persoon te wees!
(3)
na ‘n bestemming in jou toekoms. Dit is ‘n fout om te glo dat jou gelukkigheid
afhang van iets wat in die verre toekoms lĂȘ – wanneer ek aftree, wanneer ek op
‘n reis gaan of wanneer ek ‘n sekere doel bereik. As jy so deur die lewe gaan
dinge op die pad soontoe miskyk. Die Skrif sĂȘ dit die heel beste: “Dit is
die dag wat die Here gemaak het, laat ons daaroor juig en bly wees.”
Lewe nou, moenie jou lewensvreugde opoffer nie.
© 2007 Radiokansel.
www.radiokansel.co.za



