Die hemelburgers
Brandt Burger keer sy rug op God en beland kort daarna in ‘n afgryslike situasie. Selfs in die tronk weier hy om God in sy lewe toe te laat. Die heÂmelÂburgers is ‘n deernisvolle verhaal wat jou laat besef dat God se genade groot genoeg is vir alle sonÂdaars. (Lees […]










