Johann de Jager

snork1609

Verstand vs Hart

Na die derde keer wat ek myself wakker snork op die vliegtuig wonder ek of die “sardientjies” langs my maak of hulle my nie hoor nie en of hulle “genuine” nie hoor nie. Een Groot Makoeloe regs van my is besig om voor te berei vir wat ek skat ‘n […]

Verstand vs Hart Read More »

xtreme

Xtreme

“Xtreme makeover”, “Xtreme sport” As ek nog een nuwe Xtreme something” op TV moet sien sal ek waarskynlik een donker nag hier in die vallei af skreeu. (Natuurlik sal ek dit nie in die dag doen nie – mens het mos jou trots…) Ek kan soms hierdie realiteits-TV programme nie aldag verstaan

Xtreme Read More »

Base Jumping

Kies die regte profiel

Een aand op TV Nuus wys hulle ‘n brug in Amerika, amptelik die langste boogbrug in daardie land. Op hierdie brug het duisende mense saamgetrek om na ‘n groepie mense te bekyk wat die sogenaamde “base jumping” doen. Nou die wat nie weet wat die “base jumping” (My verklaring van

Kies die regte profiel Read More »

cameleon

Verkleurmannetjies

Hippies het almal blommetjies en VW Beetles vir vervoer, bergklimmers het berge en toue, Vlieëniers het almal vliegtuie, Terroriste bomme en wapens (waarnatoe ek hiermee gaan weet ek nog nie). Tuindienste het almal tuine. ‘n Motor verkoopsman, motors. ‘n Visserman ‘n vistreiler of visstok. Elkeen word uitgeken aan sy omgewing.

Verkleurmannetjies Read More »

Oorlog

“Oorlog”

“Yes Pa, what’s the verdict?” Ek is nog nie eers behoorlik wakker toe ek gekonfronteer word met hierdie vraag nie. “Ja OK. Ek gaan saam”. Glimlagte verskyn oral op almal se gesigte by die aanhoor van hierdie bevestiging. Die laaste keer wat ek saam met die “kleintjies” Paint Ball gaan

“Oorlog” Read More »

NDP1108

Nasionale Diensplig

Watter verpestelike gedagte was hierdie darem nie vir seker maar die meeste van ons nie. Hier van Grd 8 af het jy geweet daar kom ‘n dag waaroor jy nie veel seggenskap het nie. Jy het altyd stories gehoor by die jonger seuns wat broers gehad het en wat grens toe is. Hierdie

Nasionale Diensplig Read More »

steppingstones1010

Die “Basics”

Ek wonder of jy al die volgende grappie gehoor het; ‘n Pastoor, Predikant en ‘n Reverend besluit om saam te gaan visvang. Hulle roei die bootjie so ‘n entjie van die kant af en begin alte lekker visvang. Sowat ‘n uur en ‘n half later is die Reverend se aas op. Hy

Die “Basics” Read More »

manicure1210

Identiteitskrisis ?

Ek wonder hoeveel mense en miskien moet ek hier dalk net die mans inbring, het al op ‘n stadium in sy lewe gewonder, waar pas hy in. ‘n Jaar of wat gelede het ek een aand myself die vraag afvra. Onbewustelik het Jonè (my jongste dogter) daardie aand besluit; vanaand is

Identiteitskrisis ? Read More »

Scroll to Top