Afrikaanse Artikels

20131028

Die onverganklike…..

In my dagboek by 25 September 2012 en 25 Oktober 2012 staan die volgende inskrywings: Begrafnis: Willem Jacobs en Begrafnis: Johan Herselman. Wees verseker dis nie kliniese dagboekinskrywings nie. Nee, dis groot hartseer vir twee pragtige weduwees met jongerige kinders. My hart is stukkend vir hierdie gesinne. Beide Willem en

Die onverganklike….. Read More »

orkaan

Om Vrede Te Beleef

In September 2008 het Orkaan Ike binne dertien dae deur Kuba, Haïti, die Dominikaanse Republiek en Amerika getrek. Die dodetal het op 195 gestaan en die skade is op $10 biljoen (sowat R100 biljoen) bereken. Van die gemeenskappe langs die kus in Texas is heeltemal deur die stormwinde en kragtige water

Om Vrede Te Beleef Read More »

jes43 1

God se getrouheid

God se Woord en beloftes staan vas. Hier is hoe Evert Potgieter, ’n leser uit Mosselbaai, God se getrouheid ’n paar dae gelede beleef het: Evert: “Ek is reeds vir 21 jaar lank ’n finansiële adviseur. Ek werk op kommissiebasis en kry dus nie ’n vaste salaris aan die einde

God se getrouheid Read More »

eyesurgery

Dankbaar Vir Jesus

John se sig het vinnig agteruit begin gaan. Sy huisdokter het hom na die enigste oogspesialis verwys wat hom dalk deur ’n peperduur operasie sou kon help. Dit was John se enigste hoop. Nadat John al sy spaargeld gaan trek het, het hy die spesialis gaan spreek. Hy was bereid

Dankbaar Vir Jesus Read More »

rollingStone

Wat ruik so sleg?

Soms as ons ‘n probleem ondervind, doen ons wat Maria en Martha met hul oorlede broer Lasarus gedoen het. Ons begrawe dit en rol ‘n klip daarvoor. Dan kom Jesus en vra dat ons die klip wegrol, sodat Hy daaraan aandag kan gee en ons weer heelmaak. Dit vereis eerlikheid,

Wat ruik so sleg? Read More »

Scroll to Top