
‘Je-sus h . h . het . my l . lief en . ek is . l . lief . v . vir Je-sus.’
‘n Doodse stilte het neergedaal en toe ek rondom my kyk, het daar trane oor die wange van die seuns gestroom. Ons het soveel probeer doen om hierdie seuns te bereik, maar niks het gewerk nie. Ons het selfs beroemde krieketspelers ingebring, sterkolwers en -boulers wat ook getroue Christene was, maar dit het geen uitwerking gehad nie. Dit was eers toe hierdie spesiale kind sy liefde vir Christus verklaar het dat alles kon verander. Ek reis dikwels rond en ek is verbaas hoe dikwels ek mense ontmoet wat sĂȘ: ‘Jy onthou my seker nie. Ek het ‘n Christen geword op ‘n kamp waar jy ‘n raadgewer was en weet jy wat my keerpunt was?’ Ek hoef nooit te vra wat dit was nie. Ek weet altyd dat die antwoord gaan wees – Billy!”
Die Bybel sĂȘ: “Wat vir die wĂȘreld onsin is, het God uitgekies om die geleerdes te beskaam, wat niks is nie, het God uitgekies om wat iets is, tot niet te maak,” (1 Kor. 12:9, NAV). Doen net dit wat jy
Radio Kansel



