Simson het te ver gegaan. Hy het opgeëindig met sy oë uitgekrap – die bespotting van die Filistyne. En dit as gevolg van twee onbewaakte areas in sy lewe: seks en trots. Dawid het ook ‘n stryd gevoer teen onophoudelike verleiding. In ‘n oomblik van swakheid het hy homself daaraan oorgegee, maar moes ‘n duur prys betaal. Tog het hy nie soos Simson in ‘n tronk gesterf nie. Inteendeel! Hy was “‘n man na God se hart”. Die verskil? Berou! Dawid, gebroke en nederig, het tot God geroep en die vergifnis en genade ontvang om weer op te staan. Vra jouself af: “Leef ek ‘n geheime lewe waarvan net ek en God weet? Is ek reeds so verslaaf aan my sonde dat ek geen uitweg
Dit is nooit te laat om oor te begin nie. Jy
Kopiereg 2009 Radiokansel


