
SĆŖ ons dalk dat dit maklik is? Of sonder enige risiko’s? Of dat dit natuurlik gaan kom? Nee. Dit is veel makliker (en veiliger) om op jou punt te bly staan, aan te hou glo dat jou manier die beste manier is en dat jou plan die enigste is om te volg. Die groot probleem is dat jy eng en alleen gaan op eindig, of omring deur ander wat nie vir hulself
Terwyl jy streef om ‘n goeie karakter te bou, moenie wyse kompromieĆ« miskyk nie. Gee jou hart toestemming om buigbaar te wees! Wees verdraagsaam teenoor diegene wat vir ander sake omgee en wat nie dieselfde as jy dink, aantrek of stem nie. Wees verdraagsaam teenoor diegene wat op die fyner teologiese puntjies van jou verskil en op ‘n ander wyse aanbid. Verdra die jeug wanneer jy ouer word en die seniors wanneer jy jonk is. Jesus se volgelinge was eenvoudige gelowiges, wat genade ontvang het en geanker was in die waarheid. Dit is wat Paulus bedoel het toe hy geskryf het: “Bewys eerbied teenoor mekaar.” Ons mekaar steeds respekteer ten spyte van ons verskille.
Bron: Radiokansel



