“As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee
hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?”
Jannie:
“Sewe, Meneer.”
Onderwyser:
“Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies
gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?”
Jannie:
“Sewe.”
Onderwyser:
“Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee
appels gee, en nog twee en nog twee, hoeveel appels sal jy hê?”
Jannie:
“Ses.”
Onderwyser:
“Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en
nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?”
Jannie:
“Sewe!”
Onderwyser:
“Hoe op dees aarde kom jy by sewe uit?”
Jannie:
“Ek het al ‘n hasie by die huis Meneer.”
For many years, I worked as a receptionist and
switchboard operator for a busy company. After a good annual review, my
supervisor told me I was up for a raise, pending approval of the vice
president.
A month later, my supervisor called me into his
office and told me the VP had refused to approve my raise.
His reason? I clearly wasn’t doing my job. Every
time he saw me, I was either chatting with someone in the lobby or talking on
the phone.