Smile ‘n Man het aanhou kerm by sy vrou om ‘n boot te koop. Sy het hewig daarteen geskop en afgesien dat sy aanhoudend die idee afgeskiet het, het die man tog maar aan die einde die boot gekoop.

In ‘n poging om vrede te bring en sy vrou se goedkeuring te kry gee hy haar die enorme voorreg om sy boot se naam te kies.

‘n Paar dae later toe hy by die hawe kom kry hy sy boot met die volgende naam daarop geverf : “Te Koop”

Scroll to Top