Groei in die geloof

groei

groei

Ontdek hoe om ’n dinamiese en intieme verhouding met God te geniet terwyl jy leer hoe om daagliks te luister hoe Hy deur sy Woord met jou praat. Groei in die geloof deur Wayne Cordeiro stel jou voor aan God se spesiaal uitgesoekte mentors, mans en vroue, wat jou kan help om onder andere jou gesondheid, jou huwelik, jou bediening en jou toekoms te red. Jy sal ook leer hoe om Bybelse oordenking te sien as ’n manier om die Heilige Gees toe te laat om jou daagliks te leer. (Lees meer )

Scroll to Top