
(1) Moegheid. In die Ou Testamentiese tye het “geboortereg” beteken dat jy twee maal soveel by jou pa geërf het as die res van jou broers en susters. Esau sou waarskynlik nooit sy eersgeboorte reg verkoop het nie, maar hy was moet en honger. Uitputting
(2) Opgewondenheid. Koning Herodus is verlei deur ‘n dansende meisie. Hy het alle versigtigheid verloor en belowe: “Net wat jy my vra, sal ek vir jou gee,” (Mark. 6:23, NAV). Sy het vir Johannes die Doper se kop gevra. Aangesien hy die koning was, kon Herodus nie sy belofte verbreek nie. Een oomblik se oorgawe, het Herodus se koninkryk en sy lewe gekos. Pas op waar jy genot gaan soek, en hoe jy daarop reageer. Dit
(3) Mismoedigheid. Tydens ‘n oomblik van mismoedigheid, het Petrus juis dit gedoen wat hy gesweer het hy nooit sal doen nie – hy het sy Here verloën. Mismoedigheid
Judas het geskryf: “(Julle) moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees,” (Jud. 1:20, NAV). Esau se moegheid, Herodus se opgewondenheid en Petrus se mismoedigheid is presies wat Jesus in gedagte gehad het, toe Hy gesê het: “As die huiseienaar geweet het watter tyd van die nag die dief kom, sou hy wag gehou het,” (Matt. 24:43, NAV).
© Radio Kansel 2008 (www.radiokansel.co.za)



