Publications

kingsJames0804

The King James Bible: 400 Years Old

 kingsJames0804The King James Bible was published in 1611, making this the year for its 400th anniversary! Many believe that the actual date was May 2, 1611. Work on the translation began in 1604. Here is one account of the events leading up to its publication:

“Soon after King James assumed the throne of England in 1603, Puritan church leaders sent the King a petition to reform the Church of England. Over sixty years earlier, King Henry VIII had separated the Church of England from the Roman Church and made the English monarch head of the English Church. The English Church continued many of the rituals and practices of the Roman Church.

“The Puritans wanted to purify the Church so its teachings and liturgy followed the Bible more closely. In response to their petition, King James called a conference of leading churchmen and theologians to meet at Hampton Court, a royal palace fifteen miles from London, in January 1604. The Puritan  petitioners sought ‘a due and godly reformation’ in the Church of England.

The King James Bible: 400 Years Old Read More »

HG2102

Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe

HG2102Die Heilige Gees is die derde persoon van die Goddelike Drie-eenheid. Hy is God! Ons behoort Hom lief te hê, te eer en in alles te gehoorsaam. Hy is eg en Sy liefde, gemeenskap, kameraadskap en teenwoordigheid is vir alle Christene beskikbaar.

FEITE OOR DIE HEILIGE GEES

Die Heilige Gees is ’n Goddelike persoonlikheid en word deurgaans in die manlike vorm genoem. Dit is inderdaad ’n persoonlikheid binne die Godheid en nie slegs die een of ander onbevatlike invloed nie. Die Heilige Gees is die Gees van Waarheid. “En Ek sal die Vader vra om julle ’n ander Raadgewer te stuur om vir altyd by julle te wees. Dit is die Gees van die Waarheid. Die wêreld is net nie in staat om Hom te ontvang nie omdat Hy Hom nie sien of ken nie. Julle ken Hom egter omdat Hy by julle gaan bly en in julle sal woon.” Joh. 14:17. Lees ook Joh 16:7.

Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe Read More »

005TN

USS New York

It was built with 24 tons of scrap steel from the   World   Trade   Center. It is the fifth in a new class of warship – designed for missions that include special operations against terrorists. It will carry a crew of 360 sailors and 700 combat-ready Marines to

USS New York Read More »

christi1112

Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom

christi1112Christi Panagiotopoulos – vandag een van Suid-Afrika se gunsteling-voorbladnooi­ens asook lieflingvrou van die ewe bekende TV-aanbieder en akteur, Nico Panagiotopoulos. Christi het veral bekendheid verwerf as Karien in die SABC 2 sepie – 7de Laan, maar dit was net die begin. Met haar besondere skoonheid word sy deesdae ook gereeld gebruik as internasionale model en TV-aanbieder. Dit is veral haar ongelooflike liefde om te skep asook haar borrelende, kreatiewe sy, wat gelei het tot die totstandkoming van haar nuwe besigheid “Little Miss Decorator” waar sy troues, interessante partyjies, binnehuis-versiering, ens. reël.

Uit Christi straal daar vreugde, lewe en sonskyn – elemente wat elke mens aantrek om haar beter te leer ken.  Sy is vol humor en lewenslus, soms selfs n ‘drama-queen’, maar begin jy met haar gesels, kom jy gou agter dat hierdie positiewe ‘lig’ in haar, geanker is in haar verhouding met Christus. Sy en haar man, Nico, is beide toegewyde Christene met ‘n innerlike vreugde en oortui­ging van wie hulle in Jesus is.

Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom Read More »

hoof1112

Christus, Hoof van die Kerk

hoof1112

‘n Rukkie gelede het ek en my gesin in die berge gaan kamp. Nadat ons tent opgeslaan het en al ons goed ge­organiseer het, het ons gaan lê – gereed vir ‘n rustige nag in die natuur. Teen 2-uur die nag het ek wakker geword en asemha­ling en krapgeluide gehoor. Ek het omgedraai om te kyk of dit my vrou was, maar sy was rustig aan die slaap!

Ek het gou besef dat dit ‘n Swartbeer, op soek na kos, was. Terwyl ek doodstil gelê het met die beer se snoet wat deur die tent hier aan my sy gedruk het, het ons miniatuur-kolliehond begin grom! Ek het hom gegryp en sommer onder die kombers ingedruk net om hom te probeer stilkry. Die hond het gewoel om los te kom en ek het net lê en dink: “Buddy, jy wil beslis nie hê wat aan die anderkant van hierdie tent is nie!” Ek het na God uitgeroep en Hom gesmeek om my en my gesin te beskerm, want daar was regtig niks wat ek aan die situasie kon doen nie.

Christus, Hoof van die Kerk Read More »

002-thumb

Monkey adopts a kitten

A young long tailed macaque monkey has been spotted in a forest protectively nuzzling and grooming a ginger kitten and making sure no harm came to it. The extraordinary sight was captured by amateur photographer Anne Young while on holiday at the Monkey Forest Park, in the Ubud region of

Monkey adopts a kitten Read More »

Keuses beïnvloed jou lewe

KeusesDIE afgelope week het ek twee baie insiggewende artikels in Volksblad gelees wat oor seks by tieners en jong volwassenes handel.

Ek het besef die artikels belig iets van waardes, maar ook die keuses wat mense en veral jong mense moet uitoefen. Die volgende riglyne het ek besef kan ouers en jong volwassenes help om die regte keuses te maak.

Keuses beïnvloed jou lewe Read More »

Scroll to Top