Johann de Jager

boy_shaving

Skeermes

Ek was ‘n klein tjokkertjie, en ons het destyds nog in Windhoek gebly. My pa moes Kaap toe vir ‘n onbepaalde tyd. Ek was ook nog die enigste kind in die huis (vanweë my “laatlamskap”). “Janneman, jy is nou die man in die huis” het my pa gesê. Hierdie woorde

Skeermes Read More »

Biltong en blomme

Die Here wys vir my vanoggend ‘n biltong kas. Vars en uitgesoekte snitte vleis word daar opgehang net om dag vir dag uit te droog en uiteindelik versnipper en geëet te word. Dit is hoe dit gaan in sommige kerke. Omrede die predikante, pastore, priesters, ouderlinge en diakens, nie vir

Biltong en blomme Read More »

testimony0505

My eerste salaris

Tydens ‘n diens gee die prediker die geleentheid vir mense om ‘n getuienis te lewer. ‘n Baie welgestelde man staan op en sê; “Ek is ‘n multimiljoenêr en dit is alles te dankie aan die ryklike seëninge van die Here.” sê hy. “Ek kan nog die draaipunt van my geloof

My eerste salaris Read More »

gutenberg3010

‘n Nuwe hart

‘n Versamelaar van skaars boeke loop een van sy vriende raak en die vertel hom hom hy het onlangs een van sy ou Bybels weggegooi. “Watter een was dit? Verneem die versamelaar “‘n Guten-iets bybel” “Nie ‘n Gutenberg Bybel nie?” vra die versamelaar geskok. “Ja dit was dit” antwoord die

‘n Nuwe hart Read More »

The best motivation

Something that really made me think today comes from one our our latest inspirational stories; I am learning that the best motivation, whether we want to accomplish a task, go back to school, start something new or kick a habit, usually comes from the inside. To be successful, we must

The best motivation Read More »

Scroll to Top