1) ‘n Goeie afrigter. ‘n Persoon het sy muil vir ‘n perdewedren ingeskryf. ‘n Vriend het gesê, ‘Hy sal nooit wen nie.’ ‘Ek weet,’ het die man gesê, ‘ons leer en groei egter net deur assosiasie.’ Jy moet in die regte geselskap wees. (2 Tessalonisense 3:7-9).
2) Jou beste poging. Jy moet op die beste manier, tyd en plek oefen en vir jouself aansporings daarstel. Paulus se aansporing was: ‘En nou wag die prys vir my: die lourierkrans van geregtigheid …’ (2 Timoteus 4:8 NLV).
3) ‘n Definitiewe doelwit. Jy moet weet wat jy wil bereik. Inspanning sonder kennis is soos spoed sonder rigting. Paulus se doelwit was om ‘ …my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, [te] kan klaarmaak …’ (Handelinge 20:24 NLV).
4) Die regte hulpbronne. Timoteus moes uit die Skrif voorlees en die gemeente onderrig. (1 Timoteus 4:13 NLV). Watter hulpbronne gebruik jy? Jy kan alleen goed speel wanneer jy goed geoefen het. Het jy nou net begin oefen? Maak jy goeie vordering? Het jy reeds die oefening bemeester, en gee nou net aan die fyner aspekte aandag?
Wanneer jy weet waar jy jouself bevind, kan jy bepaal wat jy moet doen. Bly dus oefen
Bron : Radiokansel (Geskryf deur Bob en Debby Gass)
Enige mens in enige beroep sou sy kapasiteit kon verdubbel indien hy nou al die dinge begin doen wat hy weet hy moet doen, en ophou om die dinge te doen wat hy weet hy nie moet doen nie. Oefen alleen bring egter nie sukses nie, jy moet reg oefen en die regte dinge doen. Dokter John Maxwell verskaf vier pilare vir daaglikse oefening om sukses te bereik: 1) ‘n Goeie afrigter. ‘n Persoon het sy muil vir ‘n perdewedren ingeskryf. ‘n Vriend het gesê, ‘Hy sal nooit wen nie.’ ‘Ek weet,’ het die man gesê, ‘ons leer en groei egter net deur assosiasie.’ Jy moet in die regte geselskap wees. (2 Tessalonisense 3:7-9). 2) Jou beste poging. Jy moet op die beste manier, tyd en plek oefen en vir jouself aansporings daarstel. Paulus se aansporing was: ‘En nou wag die prys vir my: die lourierkrans van geregtigheid …’ (2 Timoteus 4:8 NLV). 3) ‘n Definitiewe doelwit. Jy moet weet wat jy wil bereik. Inspanning sonder kennis is soos spoed sonder rigting. Paulus se doelwit was om ‘ …my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, [te] kan klaarmaak …’ (Handelinge 20:24 NLV). 4) Die regte hulpbronne. Timoteus moes uit die Skrif voorlees en die gemeente onderrig. (1 Timoteus 4:13 NLV). Watter hulpbronne gebruik jy? Jy kan alleen goed speel wanneer jy goed geoefen het. Het jy nou net begin oefen? Maak jy goeie vordering? Het jy reeds die oefening bemeester, en gee nou net aan die fyner aspekte aandag? Wanneer jy weet waar jy jouself bevind, kan jy bepaal wat jy moet doen. Bly dus oefen.

ige mens in enige beroep sou sy kapasiteit kon verdubbel indien hy nou al die dinge begin doen wat hy weet hy moet doen, en ophou om die dinge te doen wat hy weet hy nie moet doen nie. Oefen alleen bring egter nie sukses nie, jy moet reg oefen en die regte dinge doen. Dokter John Maxwell verskaf vier pilare vir daaglikse oefening om sukses te bereik: 1) ‘n Goeie afrigter. ‘n Persoon het sy muil vir ‘n perdewedren ingeskryf. ‘n Vriend het gesê, ‘Hy sal nooit wen nie.’ ‘Ek weet,’ het die man gesê, ‘ons leer en groei egter net deur assosiasie.’ Jy moet in die regte geselskap wees. (2 Tessalonisense 3:7-9). 2) Jou beste poging. Jy moet op die beste manier, tyd en plek oefen en vir jouself aansporings daarstel. Paulus se aansporing was: ‘En nou wag die prys vir my: die lourierkrans van geregtigheid …’ (2 Timoteus 4:8 NLV). 3) ‘n Definitiewe doelwit. Jy moet weet wat jy wil bereik. Inspanning sonder kennis is soos spoed sonder rigting. Paulus se doelwit was om ‘ …my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, [te] kan klaarmaak …’ (Handelinge 20:24 NLV). 4) Die regte hulpbronne. Timoteus moes uit die Skrif voorlees en die gemeente onderrig. (1 Timoteus 4:13 NLV). Watter hulpbronne gebruik jy? Jy kan alleen goed speel wanneer jy goed geoefen het. Het jy nou net begin oefen? Maak jy goeie vordering? Het jy reeds die oefening bemeester, en gee nou net aan die fyner aspekte aandag? Wanneer jy weet waar jy jouself bevind, kan jy bepaal wat jy moet doen. Bly dus oefen.