Just Friends
I was supposed to go out with this guy on Friday night. Friday afternoon, he called and said he didn’t think it was a good idea, because he just wanted to be friends. So, I hung up and called him back. He was like, “Hello?”
I said, “Hey, buddy, it’s me. Want to hear what this jerk just did?”
Edelagbare
‘n Boer, Piet, was in ‘n motor ongeluk. In die hof, is die vervoer maatskappy se hot-shot prokureur besig om hom te ondervra.
Het jy, op die ongeluks toneel, gesê: Eks orraait! vra die prokureur.
Piet: Wel, kom ek vertel jou wat gebeur het. Ek het net my gunsteling koei, Bessie, op die sleepwa gelaai en…
Prokureur val hom in die rede: Ek vra nie vir detail nie, antwoord net die vraag.
Het jy, op die ongeluks toneel gesê: Ek’s orraait! Ja of nee?
Piet: Wel, ek het net vir Bessie op die sleepwa gehad en ek was skaars op die pad…
Prokureur val hom weer in die rede en sê aan die regter: Edelagbare, ek probeer net die feit vasstel, dat hierdie man, by die ongelukstoneel, aan die verkeersman gesê het dat hy oraait is. Nou probeer hy my kliënt dagvaar.
Ek glo vas hy is ‘n bedrieër. Sê asb vir hom hy moet net die vraag beantwoord.
Teen hierdie tyd is die regter al redelik geintresseerd in Piet se storie oor Bessie, en sê vir die prokureur: Ek wil graag sy storie oor die koei hoor.
Ou Piet bedank die regter en gaan voort met sy storie. Wel, soos ek gesê het, ek het net vir Bessie op die sleepwa gelaai en was op die pad toe daar skielik ’n enorme trok op my kant afgepyl kom, ’n stop straat skip en my bakkie en sleepwa binne in hulle kanon ry. Ek is eenkant toe gegooi in ‘n sloot en Bessie anderkant toe in ’n ander sloot. Ek was seer, nogals erg seer en wou nie beweeg nie. In elk geval, ek het toe vir Bessie gehoor kerm en ek het geweet sy is in erge pyn, net deur te luister na haar kreune.
Nou, net na die ongeluk, kom daar ’n Spietkop op die toneel aan en hy het ook Bessie se gekerm gehoor, so hy het toe nader aan haar gegaan.
Nadat hy na haar gekyk het en die toestand gesien het waarin sy was, het hy sy pistool uitgetrek en haar tussen die oë geskiet.
Toe kom die Spietkop oor die pad na my kant toe, sy pistool nog steeds in sy hand, en hy vra: Hoe voel jy?
Nou vertel vir my, meneer die prokureur, wat op dees aarde sou jy vir hom gesê het?