In hierdie boek verduidelik Stephan Joubert dat Jesus se navolgers dringend radikaal ánders moet begin dink oor Jesus, God en die kerk – en dan anders moet begin lééf. Mense moet besef dat hulle boksies te klein is om die almagtige God en sy werke te omvat.
Eers wanneer mense besef dat hulle self elke dag die kerk is,




