Ai, hoekom is dit vir ons so belangrik om te wees en te doen wat cool is? Hierdie T-shirt en daai kar en so ‘n soort sonbril en daai brand koffie. Kom, staan bietjie op vir wat vir jou belangrik is. As Moses en Aäron na die in-groep geluister het, sou die volk nooit die beloofde land gesien het nie. (Num 13:30,31). Hardekwas en beginselvas



