God vergeet jou nooit

God_vergeet_jou_nooit

God_vergeet_jou_nooitDie 91 oordenkings in hierdie boek is geskryf deur mense wat self al op die lewenspad gevorder het. Deur hulle eie ervaring rus hulle ouer gelowi­ges uit en met die Bybel toe om hulle oog op die wenpaal te hou en só tot by die wenpaal verby, ’n positiewe ver­skil te maak. Dis oordenkings wat uit­sig en hoop gee vir ’n beteke­nis­volle lewe in die herfs­jare. (Lees meer )

Scroll to Top