God gee wat nodig is

Jy lê en worry oor die land se ekonomie en die droogte en jou kinders daar ver en of jou span gaan wen. As jy niks daaraan kan doen nie, hoekom daaroor stress? (Luk 12:22-34) Dit maak jou net mislik en onaangenaam. God gee jou wat jy nodig het, en as iets gebeur het God ‘n plan daarmee. Maak brieke los en geniet die lewe!

Jacob Rheeder – Rigtingwyser

Scroll to Top