Doom-blik

Een spuit met ‘n Doom-blik en ‘n kolonie miere is gone. Dis hoe maklik God ons ook kan uitwis. Ps 90 wys ons hoe nietig ons eintlik voor God is. So, hoekom sou ‘n mier nou ‘n fight met ‘n skoensool wil opsit? Hy het geen kans nie. Om dieselfde rede moet jy jou stresse en kwellinge aan God oorlaat, Hy is magtig, Hy sal dit uitsort.

Jacob Rheeder – Rigtingwyser

Scroll to Top