
(1) Wanneer jy vryelik gee, ontvang jy meer as wat jy ooit kon dink is moontlik. Jesus het gesê: “Die kriterium waarmee julle oordeel, sal ook vir julle self gebruik word.” (Matt 7:2 NLV) Rebekka het meer gegee as waarvoor gevra is, en het meer terugontvang as wat sy ooit kon verwag. Sy het die groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot- groot-ouma van die Messias geword! Gee wat jy
(2) Wanneer jy vryelik gee, sal jou geliefdes ook geseën word. Toe Abraham se slaaf onthul het wie hy was, het hy goue juwele en prag kledingstukke uitgehaal en vir Rebekka gegee. Maar hy het ook kosbaarhede vir haar ma en broer gegee.
(3) In die oomblik van gee,
Kopiereg 2009 Radiokansel




