WhatsApp

SMS0022

‘n Mens kan net stilbly solank jy luister. Waar die luister ophou begin die raas van buite en van binne. Net wie luister, is een met die mense en die wêreld.

SMS0022 Read More »

SMS0020

U are writing a Gospel. A chapter a each day, by the deeds that u do and the words that u say. Men read what u write, if it’s false or true. Now, what is the gospel according to you?

SMS0020 Read More »

SMS0019

Leef met die oë van ‘n kind – wat jubel oor vissies in die water, wat vra wie die sterre aangesteek het en wat van jou hou omdat jy kan fluit.

SMS0019 Read More »

SMS0017

Bekommernis kom uit ‘n gedagtewêreld wat die toekoms sonder hoop konstrueer en wat daarin slaag om selfs van die hemel ‘n hel te maak. Maar die hel word gedink is nie ‘n werklikheid nie. En juis daarom is dit so moeilik om teen bekommernis te veg.

SMS0017 Read More »

SMS0013

Gister was God genadig, more sal Hy weer genadig wees, en die daaropvolgende dae totdat die trompet blaas en tyd deur die ewigheid ingesluk word. Tussen vandag en dan is elke oomblik van ‘n Christen se lewe ‘n oomblik van genade.

SMS0013 Read More »

Scroll to Top