Bekommernis kom uit ‘n gedagtewêreld wat die toekoms sonder hoop konstrueer en wat daarin slaag om selfs van die hemel ‘n hel te maak. Maar die hel word gedink is nie ‘n werklikheid nie. En juis daarom is dit so moeilik om teen bekommernis te veg.
Related Posts
Trusting in God
Trusting in God won’t make the mountain smaller, but wil make climbing easier.
In a mirror
In a mirror we find a reflection of our appearances But in heart we find a reflection of your soul
SMS0019
Leef met die oë van ‘n kind – wat jubel oor vissies in die water, wat vra wie die sterre aangesteek het en wat van…
One tree can start a forest
One tree can start a forest, One Smile can start Friendship , One touch can show luv n care, & One friend like u can…
