Wie is beter?

 ‘n Gesprek vind een oggend plaas by ‘n kleuterskool. ‘n Klomp kleintjies is besig om die tipiese “groter beter beste” gesprek te voer.

Die een seuntjie sê; “My boetie doen karate!”.

‘n Ander dogtertjie vertel grootoog : “My boetie doen gimnastiek”

Die kleinste dogtertjie in die groepie trek haar asem diep in en baie ernstig vertel sy: “My sussie drink antibiotika…!”

Scroll to Top