Hierdie volgende gedeelte kom uit die inspirational story; Seattle Special Olympics.

What truly matters in this life is helping others win, even if it means slowing down and changing our course.

Ry vandag net in die verkeer en neem waar hoe ons op mekaar sal trap om voor te kom. Of kyk in die kantoor rond en jy sal waarskynlik iemand sien wat iemand benadeel deur stories aan te dra of sy naam sleg te maak. Jong lees eintlik maar net die koerante en sien hoe die kerkmense mekaar aanvat…

Maak jy eerder vandag ‘n verskil in iemand se lewe, al beteken dit jy moet dalk iemand voor jou in die ry laat kom staan.

Scroll to Top