Ware wonderwerke

Simon het die mense met toorkunsies vermaak (Hand 8:9,10), ons kyk ook oopbek na David Copperfield en die ouens wat kamastig ‘n vliegtuig laat verdwyn (OK, in ons land is dit maklik). Vir ware wonderwerke, gaan lees die Bybel en kyk om jou en kyk hoe mense gesond gemaak word en hoe verlore siele gered word. Wow…

Jacob Rheeder – Rigtingwyser

Scroll to Top