“Hand Dryers” / “Cat Sitting” / Britte het Paashaas aan die stert beet

Cartoon

Cartoon

“Hand
Dryers”

My pastor friend put sanitary hot air hand dryers in the
rest rooms at his church and after two weeks took them out.

I asked him why and he confessed that they worked fine but
when he went in there he saw a sign that read,

“For a sample of this week’s sermon, push the
button.”

“Cat
Sitting”

One night while I was cat-sitting my daughter’s indoor
feline, it escaped outside. When it failed to return the following morning, I
found the beast clinging to a branch about 30 feet up in a spindly tree. Unable
to lure it down, I called the fire department.

“We don’t do that anymore,” the woman dispatcher
said. When I persisted, she was polite but firm. “The cat will come down
when it gets hungry enough.”

“How do you know that?” I asked.

“Have you ever seen a cat skeleton in a tree?”
she said.

Two hours later the cat was back, looking for breakfast.

Britte het Paashaas aan die stert
beet

LONDEN. – ’n Britse supermarkgroep se poging om sy kliënte
op te voed oor die ware betekenis van Paasfees het lelik skeefgeloop omdat
hulle self nie geweet het presies waaroor dié Christelike fees gaan nie.

“Britte
gaan vanjaar ’n massiewe £520 miljoen (R7,4 miljard) aan Paaseiers bestee, maar
baie jong mense weet nie eers waaroor die Pase gaan nie,” sê die supermarkgroep
Somerfield.

In
’n poging om hul klante op te voed verklaar hulle toe dat Paaseiers die
“geboorte van Christus” simboliseer.

Volgens
The Times is die verklaring geskryf deur Hayley Booth (30), ’n werknemer van
die reklamemaatskappy Brando.

Sy
het aan die koerant gesê dat hulle die fout reggestel het die oomblik toe hulle
dit agterkom.

Booth
se regstelling het egter net sake verder vertroebel: “Meer as ’n kwart (van
mense wat Paaseiers eet) weet nie dat dit die hergeboorte van Jesus simboliseer
nie,” het die regstelling gelui.

Somerfield het uiteindelik met die Anglikaanse
Kerk oorleg gepleeg voordat hy ’n derde verklaring uitgereik het wat lees:
“Britte eet gemiddeld 3,5 Paaseiers elk oor Paasnaweek. Meer as ’n kwart van
hulle weet egter nie dat Paaseiers die wederopstanding van Jesus simboliseer
nie.” (Volksblad)

Scroll to Top