Zelda kom een oggend met trane in haar oë die kantoor binnestap. Natuurlik verwag mens dan mos die ergste. Wel, eintlik het sy net ‘n wonderlike ontmoeting met die Here gehad.
Sy vertel sy was besig om te bid en net voor sy klaarmaak vra sy vir Vader om haar net ‘n drukkie te gee. Op daardie oomblik word die kat wat op die bank in die kamer geslaap het wakker, spring op die bed en kom skuur teen haar. Dit was vir haar oorweldigend.
Wonderlik hoe die Here ons