Miskien het jy iemand nodig, maar jy vertrou niemand nie. Vertrou God! “Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn. Maar my liefde vir jou sal nooit verander nie, …sê die Here wat jou liefhet.” (Jes 54:10 NLV) Wanneer God in Sy liefde na jou uitreik, moenie te trots wees om dit te ontvang uit die oord waaruit Hy dit stuur nie. Wanneer jy dit so ontvang, ontvang jy Hom ook!
Max Lucado skryf, 'Ek het die paragraaf talle kere gelees sonder om dit raak te sien. Miskien omdat die Opstanding so opwindend is...die verbasing van…