Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Om uit te hou
Ons sien dikwels nie die vervulling van God se beloftes in ons lewens nie, omdat ons nie die proses raaksien nie. Dit is tydens die proses op pad na vervulling dat ons moed verloor en tou opgooi. Sukses in enige onderneming berus op uithou en aanhou, selfs wanneer ander opgee. Ons verwag kits bevrediging, en wanneer dit nie gebeur nie, bedank ons uit ons werk, verlaat ons gemeentes en selfs ons gesinne. Hoe diep ons geloof ook al is, is daar ‘n proses wat deurgaan moet word; daar is nie kortpaaie nie. Uithouvermoë is die prys vir prestasie: ‘…want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes.’ (Galasiërs 6:9 NLV).
He couldn't have been over six years old. Dirty face, barefooted, torn T-shirt, matted hair. He wasn't too different from the other hundred thousand or…
Die hoëpriester, Eli, het die hartseer beleef dat sy twee seuns sneuwel, die Verbondsark deur die Filistyne gebuit word, en sy skoondogter haar seuntjie Ikabod…
David Morse, American missionary to India, became great friends there with the pearl-diver, Rambhau. Many an evening he spent in Rambhau's cabin reading to him from…