Maak bietjie los die brieke

Jisjis! Maak bietjie los die brieke en gaan flat-out vir God. Komaan, hoe klink dit met bietjie lofprysing? Dit doen wondere aan ‘n dikbek, gee jou so ‘n doef-doef in jou hart. Dis lekker, ek guarantee jou! Bogger wat die mense dink, gooi hande in die lug, en sê vir God hoe great Hy in jou lewe is, sê dankie dat Hy in charge is. Go! Go! Go!

Jacob Rheeder – Rigtingwyser

Scroll to Top