Image

ImageKerk Kerk

Jannie se ma loer deur die venster.

Jannie en sy kat is besig om Kerk Kerk te speel.

Hy sit daar stil en preek vir die kat. Glimlaggend draai sy om en gaan aan met haar werk.

Die volgende wat sy hoor is ‘n vreeslike ge-remoer, dit muaaw en blaas – dit is ‘n vreeslike gedoente!! Sy hardloop terug en sien Jannie is besig om die Kat te DOOP in ‘n bad water “STOP DIT!” SKREE SY VIR JANNIE “die kat is bang vir die water”

Rustig kyk Jannie op en antwoord sy ma: “Hy moes daaraan gedink het voordat hy by my Kerk aangesluit het!”

“Golden Bear Answer”

A reporter was interviewing Jack Nicklaus. He said, “Jack, you are spectacular, your name is synonymous with the game of golf. You really know your way around the course. What is your secret?”

To which Jack replied, “The holes are numbered!”

High Temperature

A frantic mother told the pediatrician’s office, “My baby has a high temperature!”

“How high is it?”

“102.”

“How are you taking it?”

“Oh, I’m holding up pretty well!”

Scroll to Top