Met internet deesdae vat dit net so tjoef-tjaf om dinge gedoen te kry. Gou-gou kan jy goed van die anderkant van die wêreld aflaai. Maar God is nog vinniger as dit, God is altyd daar as jy bid, hy weet al waarvoor jy gaan vra (Jes 65:24). En as dit nie als gebeur op jou timeframes nie, is dit dalk omdat God se timing beter is as joune.
Related Posts
Saved by Grace
But because of his great love for us, God, who is rich in mercy, made us alive with Christ even when we were dead in…
A choice to make
I believe that, at least to some degree, we can each exercise control over our outlook and attitudes. And the problem is - if we…
What is most important
Author Erynn Miller said: “It takes a lot of understanding, time and trust to gain a close friendship with someone. As I approach a time…
Maak bietjie los die brieke
Jisjis! Maak bietjie los die brieke en gaan flat-out vir God. Komaan, hoe klink dit met bietjie lofprysing? Dit doen wondere aan ‘n dikbek, gee…


