God is ‘n son en skild

Want die HERE God is ‘n son en skild; die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie. HERE van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou!

———————————————-

For the LORD God is a sun and shield;  The LORD will give grace and glory;  No good thing will He withhold From those who walk uprightly.  O LORD of hosts, Blessed is the man who trusts in You!

Psalm 84:12-13

Scroll to Top