Jou lewensverhaal is een van risiko – risiko’s wat jy geneem en vermy het. Kyk maar na Moses. Dink jy ons sou sy naam vandag nog onthou het as dit nie was dat hy risiko’s geneem het nie? Kyk net na wat hy oorkom het:
(1) Gemak! Gemak
(2) Onsekerheid! Toe God vir Moses geroep het, het hy baie vrae en twyfel gehad. “Maar wie is ek dan?” (Eks 3:11 NLV) “Wat moet ek dan vir hulle sê?” (Eks 3:13 NLV) “Hulle sal my nooit glo nie!” (Eks 4:1 NLV). “Ag, Here, ek is nie goed met my mond nie.” (Eks 4:10 NLV). Uiteindelik het hy gepleit, “Here, stuur asseblief tog iemand anders.” (Eks 4:13 NLV). Maar God wou nie ‘nee’ as ‘n antwoord aanvaar nie. Moses moes God gehoorsaam – God, wat elke detail van ons toekoms ken. Deurdat hy gehoorsaam was, is
Kopiereg 2009 Radiokansel



