
Die verandering voel nie natuurlik nie. Jy gooi dus tou op, keer na jou ou leefwyse terug en verklaar, ‘Dis hoe ek is. Ek sal nooit verander nie.’ Tweede opsie: God se krag. Dis die beter manier! Die Bybel sê, ‘…laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe.’ Verandering begin altyd met jou denke! Hoe jy dink, bepaal hoe jy voel, en hoe jy voel, bepaal hoe jy optree. Hoe kan jy jou denke verander? Deur dit elke dag met God se Woord te programmeer. ‘Hoe kan ‘n jongmens ‘n skoon lewe lei?
Deur gehoorsaam te wees aan u woord’ (Psalm 119:9).
Bron : Radiokansel


